20 Desember 2019 "Special Hug!"

20 Desember 2019 "Special Hug!"

5 1 hace un año
"Special Hug!" Almal van ons wil waardeer en lief gehê word. 'n Drukkie is en kan so 'n mooi manier wees waarop jy vir iemand kan sê; "ek sien jou raak en waardeer jou." Deur ander mense lief te hê plant jy goddelike saad wat gaan opkom en 'n verrassende oes gaan oplewer. Terselfdertyd kry jou lewe nuwe sin en betekenis. Shalom

Autor

Síguenos en Facebook